Goeie more Nikki en span.
Baie baie dankie vir jul flinke diens. Daar is baie baie min plekke waar ek goeie diens kry, maar jul staan bo almal uit.
Jy en jou span maak my n trotse MTN klient, en sal oral waar ek optree, (even more by n groot funksie) altyd jou en jou span promote.
Weereens baie dankie vir julle goeie diens. Ek wardeer dit baie.